Los jou kamp opgeslaan en gaan soek die groot 5!

Soos Skilpad kan jy jou huis op jou dubbelkajuit laai en die wêreld aandurf, maar in teenstelling met Skillie kan jy ook jou Klipspringer aflaai, waar en wanneer jy wil - in ‘n ommesientjie en met die grootste gemak boonop.

Ons besonderhede

roro 37

Johan Lombard
Tel: +27 21 511 1888
Sel: +27 82 780 3902
Faks: +27 21 511 3707

Ronnie Wamback
Sel
: +27 79 773 7750

Roro Cargo Equipment CC
Patent nr: 2011/03100
Kaapstad
Suid Afrika

Choert

Kliënt

...Was heerlik en die KS het aan alle vereistes voldoen. Groot plesier en KS vergemaklik die hele kamp opslaan. Die karavaan manne was nogal heel verbaas en jaloers.  Selfs die vroue is opgetrek oor die sisteem...

Alan

Kliënt

...Thanks to you ALL again. I am a true supporter of the Klipspringer and I take every opportunity to show people. Willie can vouch for that...

Len & Audrey Poole

Kliënt

...We are very happy with our new baby, and will be playing with our new toy all day long, will be leaving early tomorrow morning, in order to introduce our new baby to Namibia. Love and blessings to all...

Volg ons op facebook

Johan de Jager kamp lekker by Leeuwenboschfontein. ... See MoreSee Less

View on Facebook

3 years ago

Klipspringer Roro Camper

Klipspringer trailer type tent, 1.4m wide x 2.2m in length, with canopy extensions on the right side. Includes a double bed mattress. Handy zip-on add-a-room option, size 3m x 2.2m. Stepladder also available.
Getaway rooftop tent article - November 2014
... See MoreSee Less

View on Facebook

Kamp salig langs die Oranjerivier - Januarie 2015 ... See MoreSee Less

View on Facebook