Modelle en Pryse

MODELLE EN PRYSE

Finansiering deur ABSA beskikbaar.

Daar is drie verskillende modelle (Enkelkajuit/ Dubbelkajuit/ Verlengde-kajuit) beskikbaar:

BASIESE EENHEID (GEEN TOERUSTING INGESLUIT)

Bestaan uit die volgende:

  1. Kampeerder vervaardig uit vlekvrye staal en ge-anodiseerde aluminium. Die beenrame word vervaardig uit staal en word gegalvaniseer.
  2. Voertuig 'twistlock' raam.
  3. Oprol-afrol brugstuk.
MODELLENGTE  WYDTE  HOOGTE  
DUBBELKAJUIT1 850mm1 600mm1 000mm
VERLENGDE-KAJUIT2 050mm1 600mm1 000mm
ENKELKAJUIT2 150mm1 600mm1 000mm
ENKELKAJUIT - DAK GELIG   2 150mm1 600mm1 100mm

MODEL

DUBBELKAJUIT
LENGTE: 1850mm
WYDTE: 1600mm
HOOGTE: 1000mm

VERLENGDE-KAJUIT
LENGTE: 2050mm
WYDTE: 1600mm
HOOGTE: 1000mm

ENKELKAJUIT
LENGTE: 2150mm
WYDTE: 1600mm
HOOGTE: 1000mm

ENKELKAJUIT - DAK GELIG
LENGTE: 2150mm
WYDTE: 1600mm
HOOGTE: 1100mm

**Die Klipspringer kampeerder pas ook op Landrovers met hoë volume laaibakke.

SEMI-TOEGERUS

Bestaan uit die volgende:

  1. Basiese eenheid (soos bo)
  2. 2 x Gereedskapkaste op voertuig, geverf met Stone Chip
  3. 6 x Aluminium uittrek laaie
  4. Rubber bedekte houtbord bo-oor laaie
  5. Vlekvrye staal uitvou-tafel aan agterdeur
MODELLENGTE  WYDTE  HOOGTE  
DUBBELKAJUIT1 850mm1 600mm1 000mm
VERLENGDE-KAJUIT2 050mm1 600mm1 000mm
ENKELKAJUIT2 150mm1 600mm1 000mm
ENKELKAJUIT - DAK GELIG   2 150mm1 600mm1 100mm

MODEL

DUBBELKAJUIT
LENGTE: 1850mm
WYDTE: 1600mm
HOOGTE: 1000mm

VERLENGDE-KAJUIT
LENGTE: 2050mm
WYDTE: 1600mm
HOOGTE: 1000mm

ENKELKAJUIT
LENGTE: 2150mm
WYDTE: 1600mm
HOOGTE: 1000mm

ENKELKAJUIT - DAK GELIG
LENGTE: 2150mm
WYDTE: 1600mm
HOOGTE: 1100mm

*Die Klipspringer kampeerder pas ook op Landrovers met hoë volume laaibakke.

Klipspringer roro camper

OPSIONELE TOERUSTING (INSTALLASIE INGESLUIT) KONTAK ONS VIR PRYSE

  1. Sleepwa tipe tent van 1.4m wyd x 2.2m in lengte met 'n oortrekseil (fly sheet) wat span bo-oor die dak + twee sykante van 1.7m wyd elk. Aparte aan-rits kamer 2.3m x 2.2m met addisionele aan-rits afdak en pale.
  2. Trapleer & monteerstukke
  3. 2 x 3kg Gasbottels (Cadac) waarvan een aan die gasstofie gekoppel is en die ander een aan die stort
  4. Eenplaat gasstofie met windskerm
  5. Gas reguleerder x 2
  6. 40 liter water stelsel
  7. 6 x 12V LED ligte
  8. 220V toevoer sok en intern 'n dubbel inpropsok
  9. Diep siklus battery met bedrading
  10. C-Tek herlaaier (Alternatief: HCDP krag paneel & omsetter)
  11. Warmwater stort eenheid (Cadac)
  12. Kombuis eetgery stel vir 4
  13. Brandblusser
  14. Bedradings harnas
  15. 52Ltr Snomaster Dubbel Deur Yskas/Vrieskas (715x455x525)
  16. Sonpaneel met bedrading ingesluit
  17. Sonpaneel raamwerk
  18. Kamptafel
  19. 600W Omsetter (12V na 220V)
  20. 2 x gereedskapkaste op voertuig, geverf met Stone Chip
  21. 6 x Aluminium uittrek laaie
  22. Rubber bedekte houtbord bo-oor laaie
  23. Vlekvrye staal uitvou-tafel aan agterdeur